Testimonials

  • Ek sit letterlik en huil terwyl ek hierdie tik. Daar is nie mense soos julle meer op die aarde nie, dankie baie vir die vergunning die jaar om nie die stoor kostes te verhoog nie. Ek bemark julle oral as iemand stoorplek soek. Weereens baie dankie.
  • Ek waardeer die manier hoe Michelle my as klient hanteer het.  Sys voorwaar n groot “Asset” vir jul maatskappy.
  • Theonie Smit
    Ek wil net baie dankie se vir die eienaars. My gemoed was in my skoene want vir my is R900 baie geld. Dit is wonderlik om te weet dat daar mense met goeie harte is en bereid om te help. Nogmals vreeslik dankie ek waardeer dit uit die diepte van my hart. En baie dankie aan Michelle vir jou geduldigheid. Jy is n dierbare mens.
    Theonie Smit
  • Marica Hanekom
    More, eks Marica Hanekom. Ek huur nou al n paar maande by jul n eenheid. Ek wil net se dat ek baaaie beindruk is met die vroutjie wat opsigter is in Vereeniging, Michelle ek dink, sy het nog nooit gekla wanneer sy moes help of oopsluit vir my,dit was selfs op n keer n Sondag!!!! N mens kan sien sy vat haar werk ernstig op, sy gee om!
    Marica Hanekom
  • Zilindile Gcwabe
    It was very nice doing business with you, I have never encounter any problems to tell you the honest truth. Petro is a very kind, generous and loving person she loves what she is doing. I will miss her kindness a lot.
    Zilindile Gcwabe
  • Nthabiseng
    Trust you are well, please note that today will be taking our things from the storage. It's been a pleasure working with you guys and I appreciate your service. Thank you
    Nthabiseng
  • Christo
    Weereens dankie  vir alles in die laaste Paar jaar. Dankie vir Petro ook vir haar vriendelikheid en hulpvaardigheid waneer ons ookal by eenheid was. Wil net hiermee bevestig dat ek die sitkamerstel , die groot wall unit en 2 Klein kassies vir haar gegee het toe ek daar weg is so dit is nou hare en sy kan doen soos sy verkies daarmee. Wens julle almal sterkte vir toekoms en sal enige verwysings julle kant toe stuur.
    Christo
  • Tersia en Lana-Marie
    Ek wil jul net bedank vir die geleentheid om my huisraad daar te kon bêre. Spesiale dankie aan Petro ook wat altyd vriendelik en behulpsaam was en saam haar man my goed mooi opgepas en veilig gehou het. Ek sal jul definitief altyd aanbeveel en ook in die toekoms weer gebruik indien nodig. God's rykste seen vir julie en die besigheid.
    Tersia en Lana-Marie
  • Mrs Thuli Nethononda
    Thank you very much for the great service, I had my furniture at your storage for over a year, and I you always shown me professionalism at all time. My furniture was safe and well protected. If I will need storage again, I'll definitely use you. And I will recommend you to anyone who needs storage. Wishing you all the best and God bless you.
    Mrs Thuli Nethononda
  • Hiermee wil ek net baie dankie se vir al jou vriendelike diens en dat jy ook altyd beskikbaar was maak nie saak watter tyd van die dag ek laat weet het ek kom goed haal nie. Sal julle altyd oral aanbeveel. Groete Gert.
    Gert
  • Dear Mr Maree

    There are only a few words that we can use to express our gratitude for the blessings you have bestowed unto us.

    As you may know we try to our best with the little we have, yet every single piece of furniture is appreciated, especially in these trying times of 2020.

    Nevertheless your gift has lifted an unforeseen burden, and for that we will be forever grateful.

    May we in turn bless your with this Bible verse:

    “The Lord bless you and keep you; The Lord make His face shine upon you, And be gracious to you; The Lord lift up His countenance upon you, And give you peace.” Numbers 6:24-26 NKJV

    Yours sincerely

    Vaal Christian School

    Vaal Christian School
  • The facility is excellent, everything was dry and fresh still after about 8 months packed in fairly tightly and the access and customer service really good too. Thanks

    Marion
  • I couldn’t imagine how a storage facility could be any better. Superb service, fair prices and great facilities

    Richard
  • We needed somewhere to store our belongings at short notice, and for about 6 to 8 months. This was perfect, it was all sorted over the phone, and by email. We had easy access to our belongings, for a very reasonable price. Thank you!

    Mandy

Looking for self storage units?

Call Now Button